To improve our service and ensure payments made are allocated to your accounts on time, our listed beneficiary, Grandmark International Pty Limited, is currently embarking on a clean-up exercise until the end of September 2021. To this end, all Absa customers who make payments to Grandmark via electronic payment need to remove and then recreate Grandmark as a beneficiary on Absa Online Banking. 

How to remove and recreate Grandmark as a beneficiary

  1. Logon to your Absa Online Banking account.
  2. Under the My Beneficiaries tab, select “Manage Beneficiary or group.”
  3. Select Grandmark as a beneficiary from the Absa Listed Beneficiaries: 014 2806 – Grandmark International.
  4. Click on the Dustbin icon to delete the selected Beneficiary.
  5. Select Add Beneficiary or group.
  6. Follow the prompts to recreate Grandmark as a beneficiary.

Note that if this process is not followed before 20 September 2021, Absa will remove Grandmark from your beneficiary list.

If you have any queries regarding this matter, please contact the accounts receivable team on debtorsjhb@grandmark.co.za.

Dateer Grandmark International Pty Limited as ’n Absa-gelyste begunstigde op

Om ons diens te verbeter en te verseker dat betalings betyds aan jou rekenings toegewys word, is ons gelyste begunstigde, Grandmark International Pty Limited, tans tot die einde van September 2021 met ’n opruimingsproses besig. Derhalwe moet alle Absa-kliënte wat betalings aan Grandmark maak via elektroniese betaling Grandmark as ’n begunstigde op Absa Online verwyder en dan herskep.

Hoe om Grandmark as ’n begunstigde te verwyder en herskep

  1. Teken aan op jou Absa Online-rekening.
  2. Kies Bestuur begunstigde of groep onder die My begunstigdes-oortjie.
  3. Kies Grandmark as ’n begunstigde uit die Absa-gelyste begunstigdes: 014 2806 – Grandmark International.
  4. Klik op die Asblik-ikoon om die gekose begunstigde te skrap.
  5. Kies Voeg begunstigde of groep by.
  6. Volg die instruksies om Grandmark as ’n begunstigde te herskep.

Let daarop dat as hierdie proses nie voor 20 September 2021 gevolg word nie, Absa Grandmark van jou begunstigdelys sal verwyder.

Kontak gerus die debiteure-span by debtorsjhb@grandmark.co.za as jy enige navrae oor hierdie aangeleentheid het.