TAGS

  • notice from SARS

 

Dear Taxpayer

The deadline for outstanding tax returns and payments due by end March, is Thursday 29 March 2018, before Easter.

Due to the long weekend, taxpayers are requested to please pay by 12-midday.

Pay conveniently online, on time - avoid penalties and interest.

Being late could cost you!

SARS. At Your Service

Geagte Belastingbetaler,

Die sperdatum vir uitstaande belastingopgawes en -betalings, teen einde Maart verskuldig, is Donderdag 29 Maart 2018, voor Paasfees.

As gevolg van die langnaweek word belastingbetalers versoek om asseblief teen 12 uur die middag te betaal.

Vermy boetes en rente deur betyds en gerieflik aanlyn te betaal.

Om laat te betaal kan jou kos!

SARS. Tot U Diens.